Sample Presentations

  • Finansiële vrugteslaai

    Schalk Burger, bekende spreker oor finansiële beplanning in die Agrimark, sê dat hy telkens verstom is hoe onderverseker en onverskillig vroue is met...

  • Die toekoms van Gesinsboerdery

    Gesinsboerdery se toekoms as ondernemingsvorm in die toekoms van landbou hier en wêreldwyd. Word met statistieke en uitsprake deur bekendes gestaaf...

  • My vrou of my bakkie?

    Schalk Burger, bekende spreker oor finansiële beplanning in die Agrimark, gebruik sy jarelange ondervinding van aanbiedings in die Agrimark oor vele onderwerpe...

  • Is die boervrou 'n las vir die boerdery

    Die rol van die vrou in die boerdery word deeglik uit- en toegelig. Haar waarde en deel wat sy bydra tot die sukses word op geen onsekere wyse uitgelig....

  • Geite en Feite in Familieboerdery

    Interessanthede wat in 'n familieboerdery kan en wel plaasvind humoristies aangebied. Baie stof tot nadenke...

  • Smarties van die lewe

    Finansiële beplanning in die boerdery, vir mans en vrouens, word op 'n praktiese wyse gedemonstreer deur gebruik te maak van die lekkergoed...